Leila Bennett (17 November 1892 – 5 Januarie 1965) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Taxi! (1932), Doctor X (1932), Wagon Wheels (1934), en Mark of the Vampire (1935).
Filmografie Rolprente 1932: Taxi! 1932: Doctor X 1932: The First Year 1932: Tiger Shark 1934: Wagon Wheels 1935: Mark of the Vampire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu