Ernestine Barrier (19 Maart 1908 – 13 Februarie 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Project Moon Base (1953) en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955), Matinee Theatre (1955), en Charlie's Angels (1976).

Filmografie Rolprente 1953: Project Moon Base

Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1955: Matinee Theatre 1956: Man Against Crime 1957: Divorce Court 1976: Charlie's Angels

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu