Marti Barris (6 April 1937 – 13 Desember 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Get Yourself a College Girl (1964) en in die televisiereekse The Howdy Doody Show (1947) en American Bandstand (1952).

Filmografie Rolprente 1964: Get Yourself a College Girl

Televisiereekse 1947: The Howdy Doody Show 1952: American Bandstand

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu