Judith Barsi (6 Junie 1978 – 25 Julie 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jaws: The Revenge (1987), The Land Before Time (1988), en All Dogs Go to Heaven (1989), en in die televisiereeks Remington Steele (1982).
Barsi en haar moeder, Maria, is op 25 Julie 1988 deur haar vader, József Barsi, in hul huis vermoor.
Filmografie Rolprente 1987: Jaws: The Revenge 1988: The Land Before Time 1989: All Dogs Go to Heaven
Televisiereekse 1982: Remington Steele
Televisierolprente 1985: Do You Remember Love
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu