Diana Barrymore (3 Maart 1921 – 25 Januarie 1960) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nightmare (1942), Between Us Girls (1942), Eagle Squadron (1942), en Too Much, Too Soon (1958).

Filmografie Rolprente 1942: Nightmare 1942: Between Us Girls 1942: Eagle Squadron 1943: Fired Wife 1943: Frontier Badmen 1944: Ladies Courageous 1958: Too Much, Too Soon

Televisiereekse 1957: The Mike Wallace Interview 1958: The Ben Hecht Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu