Elaine Barrie (16 Julie 1915 – 1 Maart 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Midnight (1939).
Filmografie Rolprente 1939: Midnight
Televisiereekse 1998: Famous Families
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu