Edith Barrett (19 Januarie 1907 – 22 Februarie 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ladies in Retirement (1941), Jane Eyre (1943), en I Walked with a Zombie (1943), en in die televisiereeks Telephone Time (1956).
Filmografie Rolprente 1941: Ladies in Retirement 1943: Jane Eyre 1943: I Walked with a Zombie 1943: The Ghost Ship 1944: Strangers in the Night 1949: The Lady Gambles
Televisiereekse 1956: Telephone Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu