Edith Atwater (22 April 1911 – 14 Maart 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Body Snatcher (1945), Sweet Smell of Success (1957), True Grit (1969), en Family Plot (1976).

Filmografie Rolprente 1945: The Body Snatcher 1957: Sweet Smell of Success 1969: True Grit 1976: Family Plot 1978: Die Sister, Die!

Televisiereekse 1966: Love on a Rooftop 1978: Kaz

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu