Chino "Fats" Williams (26 Julie 1933 – 5 April 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky III (1982), The Terminator (1984), Weird Science (1985), en Road House (1989).

Filmografie Rolprente 1982: Rocky III 1984: The Terminator 1985: Weird Science 1989: Road House 1996: Killin' Me Softly

Televisiereekse 1975: Baretta

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu