Grant Williams (18 Augustus 1931 – 25 Julie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Incredible Shrinking Man (1957), The Monolith Monsters (1957), en Doomsday Machine (1972), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).

Filmografie Rolprente 1956: Outside the Law 1957: The Incredible Shrinking Man 1957: The Monolith Monsters 1959: Lone Texan 1960: 13 Fighting Men 1960: The Leech Woman 1962: The Couch 1971: Brain of Blood 1971: How's Your Love Life? 1972: Doomsday Machine

Televisiereekse 1959: Hawaiian Eye

Televisierolprente 1960: The Iron Horseman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu