Jack Eric Williams (28 Maart 1944 – 28 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nightmare (1981) en Strong Medicine (1981).
Filmografie Rolprente 1981: Nightmare 1981: Strong Medicine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu