Robert B. Williams (23 September 1904 – 17 Junie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Black Arrow (1944), The Killing (1956), The Bat (1959), en Hang 'Em High (1968).
Filmografie Rolprente 1944: Black Arrow 1944: Girl in the Case 1944: Stars on Parade 1944: Two-Man Submarine 1944: Sergeant Mike 1945: Eve Knew Her Apples 1945: Youth on Trial 1956: The Killing 1959: The Bat 1968: Hang 'Em High
Televisiereekse 1960: The Jim Backus Show 1966: The Rounders
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1978