Spencer Williams (14 Julie 1893 – 13 Desember 1969) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blood of Jesus (1941), The Girl in Room 20 (1946), en Juke Joint (1947), en in die televisiereeks The Amos 'n Andy Show (1951).

Filmografie Rolprente 1928: Tenderfeet 1930: Georgia Rose 1939: Bad Boy 1939: Harlem Rides the Range 1940: Son of Ingagi 1941: The Blood of Jesus 1942: Brother Martin 1943: Marching On! 1944: Of One Blood 1945: Go Down, Death! 1946: The Girl in Room 20 1946: Beale Street Mama 1946: Dirty Gertie from Harlem U.S.A. 1946: Jivin' in Be-Bop 1947: Juke Joint

Televisiereekse 1951: The Amos 'n Andy Show

Video's 2011: National Cinematic Artist Presents: The Founders of Black Hollywood

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu