Noble Willingham (31 Augustus 1931 – 17 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Howling (1981), Good Morning, Vietnam (1987), en City Slickers (1991), en in die televisiereeks Walker, Texas Ranger (1993).
Filmografie Rolprente 1981: The Howling 1987: Good Morning, Vietnam 1989: Blind Fury 1991: City Slickers 1991: The Last Boy Scout 1999: The Corndog Man 2003: Blind Horizon
Televisiereekse 1974: The Texas Wheelers 1983: Cutter to Houston 1987: Private Eye 1989: Ann Jillian 1993: Walker, Texas Ranger
Televisierolprente 1974: Evel Knievel 1975: Black Bart 1981: The Children Nobody Wanted 1988: Shooter 1989: The Heist 1989: The Road Raiders 1990: Sporting Chance 1993: Men Don't Tell
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu