Guy Williams (14 Januarie 1924 – 30 April 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Was a Teenage Werewolf (1957) en Captain Sindbad (1963), en in die televisiereekse Highway Patrol (1955) en Lost in Space (1965).

Filmografie Rolprente 1957: I Was a Teenage Werewolf 1958: The Sign of Zorro 1959: Zorro, the Avenger 1962: Damon and Pythias 1962: The Prince and the Pauper 1963: Captain Sindbad

Televisiereekse 1955: Highway Patrol 1957: Zorro 1957: Men of Annapolis 1965: Lost in Space

Video's 1998: Zorro: Invitation to Death - Vol. 4

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu