Adam Williams (26 November 1922 – 4 Desember 2006) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Heat (1953), Darby's Rangers (1958), en North by Northwest (1959), en in die televisiereeks The Untouchables (1959).

Filmografie Rolprente 1952: Without Warning! 1953: The Big Heat 1957: Fear Strikes Out 1958: Darby's Rangers 1958: The Space Children 1959: North by Northwest

Televisiereekse 1957: The George Sanders Mystery Theater 1959: The Untouchables 1961: The Asphalt Jungle

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu