SpVgg Beiere Hof is 'n Duitse sokkerklub uit Hof in die deelstaat Beiere.

Geskiedenis

Op 1 Junie 1910 is die Ballspielclub Hof gestig en sy naam is 'n jaar later verander in Britannia Hof. Die klub het in 1913 met FC Roland Hof en FC Phönix Hof saamgesmelt. Aangesien Engeland een van Duitsland se teenstanders was in die Eerste Wêreldoorlog, is die klubnaam Britannia in 1914 verander na FC Bayern Hof.

Die klub het in 1959 na die Oberliga Suid gepromoveer, destyds die hoogste klas. In 1967, 1968 en 1972 het die klub aan die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga deelgeneem, maar was elke keer onsuksesvol.

In 2005 het die klub met SpVgg Hof saamgesmelt en sy huidige naam aangeneem.

Onlangse ligaposisionering 1963-64 (II) Regionalliga Suid 13de 1964-65 (II) Regionalliga Suid 9de 1965-66 (II) Regionalliga Suid 9de 1966-67 (II) Regionalliga Suid 2de 1967-68 (II) Regionalliga Suid 1ste 1968-69 (II) Regionalliga Suid 3de 1969-70 (II) Regionalliga Suid 4de 1970-71 (II) Regionalliga Suid 13de 1971-72 (II) Regionalliga Suid 2de 1972-73 (II) Regionalliga Suid 12de 1973-74 (II) Regionalliga Suid 9de 1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 4de 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 9de 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 12de 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 17de 1979-80 (III) Am.Oberliga Beiere 6de 1980-81 (III) Am.Oberliga Beiere 15de 1981-82 (IV) Landesliga Beiere-Noord 4de 1982-83 (IV) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1983-84 (III) Am.Oberliga Beiere 17de 1984-85 (IV) Landesliga Beiere-Noord 3de 1985-86 (IV) Landesliga Beiere-Noord 6de 1986-87 (IV) Landesliga Beiere-Noord 3de 1987-88 (IV) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1988-89 (III) Am.Oberliga Beiere 13de 1989-90 (III) Am.Oberliga Beiere 15de 1990-91 (IV) Landesliga Beiere-Noord 3de 1991-92 (IV) Landesliga Beiere-Noord 3de 1992-93 (IV) Landesliga Beiere-Noord 2de 1993-94 (IV) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1994-95 (IV) Oberliga Beiere 14de 1995-96 (IV) Oberliga Beiere 4de 1996-97 (IV) Oberliga Beiere 11de 1997-98 (IV) Oberliga Beiere 10de 1998-99 (IV) Oberliga Beiere 14de 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 4de 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 14de 2001-02 (IV) Oberliga Beiere 4de 2002-03 (IV) Oberliga Beiere 12de 2003-04 (IV) Oberliga Beiere 17de 2004-05 (V) Landesliga Beiere-Noord 2de 2005-06 (V) Landesliga Beiere-Noord 1ste 2006-07 (IV) Oberliga Beiere

Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer

Oberliga Beiere 2007/08-seisoen TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten - FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV

Hof