Peter Lorre jr. (1 April 1934 – 30 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Torn Curtain (1966), Frasier, the Sensuous Lion (1973), en Sons of Sassoun (1975).

Filmografie Rolprente 1966: Torn Curtain 1973: Frasier, the Sensuous Lion 1975: Sons of Sassoun

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu