William Wellman Jr. (gebore 20 Januarie 1937) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Born Losers (1967), It Lives Again (1978), en Wild Bill: Hollywood Maverick (1995).

Filmografie Rolprente 1960: Macumba Love 1961: Like Father, Like Son 1963: A Swingin' Affair 1965: A Swingin' Summer 1965: Winter A-Go-Go 1967: The Born Losers 1978: It Lives Again 1980: Image of the Beast 1981: Brother Enemy 1983: The Prodigal Planet 1986: The Return of Billy Jack 1995: Wild Bill: Hollywood Maverick 2012: Wings: Grandeur in the Sky 2017: Made in Hollywood: The World of William Wellman

Video's 2009: Victor Fleming: Master Craftsman 2012: Restoring the Power and Beauty of Wings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu