Dick Wesson (19 November 1922 – 25 April 1996) was 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destination Moon (1950) en Calamity Jane (1953), en in die televisiereekse The Bob Cummings Show (1955) en Petticoat Junction (1963).
Filmografie Rolprente 1950: Destination Moon 1952: About Face 1953: Calamity Jane 1953: The Man Behind the Gun 1955: Paris Follies of 1956 1961: The Errand Boy 1969: Change of Mind
Televisiereekse 1949: Hollywood House 1955: The Bob Cummings Show 1955: The People's Choice 1963: Petticoat Junction 1974: Paul Sand in Friends and Lovers
Televisierolprente 1967: Ready and Willing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu