Gordon Westcott (6 November 1903 – 31 Oktober 1935) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Footlight Parade (1933), The World Changes (1933), Dark Hazard (1934), en Registered Nurse (1934).
Filmografie Rolprente 1933: Footlight Parade 1933: The World Changes 1933: He Learned About Women 1933: Heroes for Sale 1933: Private Detective 62 1934: Dark Hazard 1934: Registered Nurse 1934: 6 Day Bike Rider 1934: Call It Luck 1934: Murder in the Clouds
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1935 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu