Scott James Wells (4 Julie 1961 – 28 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Taking of Beverly Hills (1991) en in die televisiereekse Emergency! (1972), The Bionic Woman (1976), en Superboy (1988).
Filmografie Rolprente 1991: The Taking of Beverly Hills
Televisiereekse 1972: Emergency! 1976: The Bionic Woman 1988: Superboy
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Sterftes in 2015