Johnny Weissmuller jr. (23 September 1940 – 27 Julie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Andy Hardy Comes Home (1958), THX 1138 (1971), American Graffiti (1973), en Shame of the Jungle (1975).
Filmografie Rolprente 1958: Andy Hardy Comes Home 1971: THX 1138 1973: American Graffiti 1975: Shame of the Jungle
Televisierolprente 2004: The One, the Only, the Real Tarzan
Video's 2004: Tarzan: Silver Screen King of the Jungle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu