Lee Weaver (gebore 10 April 1930) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godzilla (1998), O Brother, Where Art Thou? (2000), Donnie Darko (2001), en The 40-Year-Old Virgin (2005).

Filmografie Rolprente 1998: Godzilla 2000: O Brother, Where Art Thou? 2001: Donnie Darko 2005: The 40-Year-Old Virgin

Televisiereekse 1955: Sheena: Queen of the Jungle 1969: The Bill Cosby Show 1975: The Blue Knight 1986: Easy Street 2013: Family Tools

Televisierolprente 1975: Guess Who's Coming to Dinner 1989: My Brother's Wife

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu