Jack Webb (2 April 1920 – 23 Desember 1982) was 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sunset Boulevard (1950) en in die televisiereekse Dragnet (1951), Dragnet 1967 (1967), en Adam-12 (1968).

Filmografie Rolprente 1950: Sunset Boulevard 1950: The Men 1954: Dragnet 1955: Pete Kelly's Blues 1957: The D.I. 1959: -30- 1961: The Last Time I Saw Archie 1973: MCRD, San Diego 1987: Dragnet Lewd Enforcement

Televisiereekse 1951: Dragnet 1956: Noah's Ark 1962: G.E. True 1967: Dragnet 1967 1968: Adam-12 1971: O'Hara, U.S. Treasury 1973: Escape 1989: The New Adam-12 1989: Dragnet 2003: Dragnet

Televisierolprente 1960: Calvin and Clyde 1969: Dragnet 1966 1971: The Selling of the Pentagon 1973: Chase

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu