Keith Wayne (16 Januarie 1945 – 9 September 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Night of the Living Dead (1968).

Filmografie Rolprente 1968: Night of the Living Dead

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu