Michael Wayne (23 November 1934 – 2 April 2003) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), McLintock! (1963), The Green Berets (1968), en McQ (1974).

Filmografie Rolprente 1960: The Alamo 1963: McLintock! 1968: The Green Berets 1971: Big Jake 1973: Cahill U.S. Marshal 1973: The Train Robbers 1974: McQ 1989: Rapid Fire 1990: The Lost Platoon

Video's 1992: The Making of 'The Quiet Man''' 1993: The Making of 'Sands of Iwo Jima'''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers