1. FC Kleve is 'n Duitse sportklub uit Kleef in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, bied die klub ook karate, gimnastiek, aërobiese oefeninge en tennis aan sy lede.

Die klub het in 2000 ontstaan met die samesmelting van VfB Lohengrin 03 Kleve en SC Kleve 63.

Geskiedenis van die voorgangers VfB Lohengrin 03 Kleve Die klub is in 1903 as VfB 03 Cleve gestig. Aangesien die meeste van die stigterslede werknemers van die plaaslike organisasie Van-den-Berghschen Margarinewerke was, het die klub die bynaam "de Botter" verkry. Die heel eerste internasionale wedstryd waaraan Duitsland op tuisbodem deelgeneem het op 16 Oktober 1910 het op die klub se tuisveld, Sportplatz an der Triftstraße, plaasgevind voor tussen 5 000 en 10 000 toeskouers ('n 1-2 nederlaag teen Nederland).

In 1920 het VfB 03 Cleve met Turnklub Merkur Kleve en Clever Schwimm-Sportclub saamgesmelt as die Vereine für Turn- und Bewegungsspiele Cleve. In 1921 is die klub herdoop na VfB 03 Cleve. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1946 herstig as VfB Lohengrin 03 Kleve na 'n samesmelting met SuL Kleve (self 'n fusie uit 1936 tussen VfB Lohengrin 1921 Kleve en FC Sparta 1921 Kleve).

SC Kleef 63 Die gimnastiekklub TV Cleve 1863 het in 1919 'n sokkerafdeling gekry toe dit met Verein für Jugend und Volksspiele Cleve saamgesmelt het. In 1924 het SC Kleve 63 (Sportclub Kleve 1863 e.V.) uit die sokkerafdeling ontstaan.

Die genoemde Verein für Jugend und Volksspiele Cleve was self 'n samesmelting uit 1917 tussen FC 1906 Cleve en Spielverein 1909 Cleve (die klub het aanvanklik na die samesmelting bekendgestaan as FC Hohenzollern Cleve).

Onlangse ligaplekke SC Kleef 1863 1963-64 (III) Verbandsliga Neder-Ryn 15de 1964-65 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 3de 1965-66 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 14de 1966-67 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 5de 1967-68 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 2de 1968-69 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 1ste 1969-70 (III) Verbandsliga Neder-Ryn 6de 1970-71 (III) Verbandsliga Neder-Ryn 16de 1971-72 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 2de 1972-73 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 7de 1973-74 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 7de 1974-75 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 4de 1975-76 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 7de 1976-77 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 3de 1977-78 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 10de 1978-82 ? 1982-83 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 9de 1983-84 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 2de 1984-85 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 5de 1985-86 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 8ste 1986-87 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 12de 1987-88 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 7de 1988-89 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 11de 1989-90 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 16de 1990-91 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 5de 1991-92 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 6de 1992-93 (V) Landesliga Neder-Ryn-2 4de 1993-94 (V) Landesliga Neder-Ryn-2 6de 1994-95 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 3de 1995-96 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 2de 1996-97 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 4de 1997-98 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 3de 1998-99 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 8ste 1999-00 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3

1. FC Kleef 2000-01 (V) Landesliga Neder-Ryn-3 2de 2001-02 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 1ste 2002-03 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 2003-04 (IV) Oberliga Noord-Ryn 9de 2004-05 (IV) Oberliga Noord-Ryn 6de 2005-06 (IV) Oberliga Noord-Ryn 3de 2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn VfB Lohengrin Kleef 1964-65 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 7de 1965-66 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 14de 1968-69 (IV) Landesliga Neder-Ryn-2 4de 1969-70 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 12de 1970-71 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 4de 1971-72 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 3de 1972-73 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 11de 1973-74 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 4de 1974-75 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 8ste 1975-76 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 13de 1976-77 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 10de 1977-78 (IV) Landesliga Neder-Ryn-3 6de 1978-90 ? 1990-91 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 2de 1991-92 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 4de 1992-93 (V) Landesliga Neder-Ryn-2 7de 1993-94 (V) Landesliga Neder-Ryn-2 4de 1994-95 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 1ste 1995-96 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 14de 1996-97 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 8ste 1997-98 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 8ste 1998-99 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3 5de 1999-00 (VI) Landesliga Neder-Ryn-3

Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer

Oberliga Noord-Ryn 2007/08-seisoen Alemannia Aken II | SSG 09 Bergisch Gladbach | Bonner SC | FC Germania Dattenfeld MSV Duisburg II | TuRU Düsseldorf | Fortuna Düsseldorf II | Swartwit Essen VfB Homberg | 1. FC Kleef | 1. FC Keulen II | Bayer 04 Leverkusen II VfL Borussia Mönchengladbach II | VfB Speldorf | SV 19 Straelen | KFC Uerdingen 05 SSVg Velbert | Wuppertaler SV Borussia II

Kleef Kategorie:Kleef