Gary Vinson (22 Oktober 1936 – 15 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Rockabilly Baby (1957) en in die televisiereekse The Roaring 20's (1960), Pistols 'n' Petticoats (1966), en Battlestar Galactica (1978).
Filmografie Rolprente 1957: Rockabilly Baby 1960: High School Caesar 1965: McHale's Navy Joins the Air Force 1967: The Far Out West
Televisiereekse 1958: Bronco 1958: The Ed Wynn Show 1960: The Roaring 20's 1962: McHale's Navy 1966: Pistols 'n' Petticoats 1978: Battlestar Galactica
Televisierolprente 1972: Miss Stewart, Sir
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu