Mitch Vogel (gebore 17 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Reivers (1969) en in die televisiereekse Walt Disney's Wonderful World of Color (1954), Bonanza (1959), en Little House on the Prairie (1974).
Filmografie Rolprente 1969: The Reivers 1978: Texas Detour Jim - A Childrens Story
Televisiereekse 1954: Walt Disney's Wonderful World of Color 1959: Bonanza 1974: Little House on the Prairie
Televisierolprente 1970: Menace on the Mountain 1970: Two Boys 1971: The Boy from Dead Man's Bayou 1976: State Fair
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense