Lenny Von Dohlen (22 Desember 1958-5 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Electric Dreams (1984) en Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992).
Filmografie Rolprente 1984: Electric Dreams 1986: Billy Galvin 1988: Dracula's Widow 1992: Twin Peaks: Fire Walk with Me 1992: Blind Vision 1992: Leaving Normal 1994: Tollbooth 1995: Bird of Prey 1996: One Good Turn 1996: Entertaining Angels: The Dorothy Day Story 1997: Home Alone 3 1999: Frontline 2008: Beautiful Loser 2017: Just Within Reach 2018: Near Myth: The Oskar Knight Story 2018: For the Weekend Clean Me
Televisierolprente 1991: Love Kills
Video's 2016: The Wandering Day
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu