Alan Vint (11 November 1944 – 16 Augustus 2006) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Badlands (1973), The Lady in Red (1979), en Reversal (2001).

Filmografie Rolprente 1971: The Panic in Needle Park 1971: Welcome Home, Soldier Boys 1973: Badlands 1974: Macon County Line 1977: Checkered Flag or Crash 1979: The Lady in Red 2001: Reversal

Video's 2003: The Killer Within Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu