Grant Sullivan (30 Junie 1924 – 31 Mei 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Captain Video and His Video Rangers (1949), The Secret Files of Captain Video (1953), 77 Sunset Strip (1958), en I Spy (1965).

Filmografie Televisiereekse 1949: Captain Video and His Video Rangers 1953: The Secret Files of Captain Video 1954: Golden Windows 1958: 77 Sunset Strip 1959: Pony Express 1965: I Spy

Televisierolprente 1952: The Legend of Josiah Blow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu