Clinton Sundberg (7 Desember 1903 – 14 Desember 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Annie Get Your Gun (1950), The Toast of New Orleans (1950), Duchess of Idaho (1950), en The Belle of New York (1952).

Filmografie Rolprente 1950: Annie Get Your Gun 1950: The Toast of New Orleans 1950: Duchess of Idaho 1951: The Fat Man 1952: The Belle of New York 1953: Sweethearts on Parade

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 1981