Victor Sutherland (28 Februarie 1889 – 29 Augustus 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Barrier (1917), The Unchastened Woman (1918), The Queen of Hearts (1918), en Lone Star (1952).
Filmografie Rolprente 1914: The Dancer and the King 1916: Daredevil Kate 1916: One Day 1916: The Flames of Johannis 1916: The Toilers 1917: The Barrier 1918: The Unchastened Woman 1918: The Queen of Hearts 1918: Buchanan's Wife 1918: The Firebrand 1918: Her Price 1918: The Liar 1918: The Sign Invisible 1919: Calibre 38 1923: The Valley of Lost Souls 1924: The Love Bandit 1952: Lone Star
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu