Bob Sweeney (19 Oktober 1918 – 7 Junie 1992) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Marnie (1964) en in die televisiereekse Hawaii Five-O (1968), The Andros Targets (1977), en The Love Boat (1977).
Filmografie Rolprente 1960: Toby Tyler or Ten Weeks with a Circus 1964: Marnie
Televisiereekse 1952: Our Miss Brooks 1952: Your Jeweler's Showcase 1952: The Jerry Fielding Show 1953: My Favorite Husband 1956: The Box Brothers 1959: Fibber McGee and Molly 1968: Hawaii Five-O 1977: The Andros Targets 1977: The Love Boat 1987: Mama's Boy
Televisierolprente 1967: Shoestring Safari 1972: Oh, Nurse! 1986: Return to Mayberry 1987: If It's Tuesday, It Still Must Be Belgium
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu