Dolph Sweet (18 Julie 1920 – 8 Mei 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Colossus: The Forbin Project (1970), Heaven Can Wait (1978), en The Wanderers (1979), en in die televisiereeks Gimme a Break! (1981).
Filmografie Rolprente 1970: Colossus: The Forbin Project 1972: Fear Is the Key 1978: Heaven Can Wait 1979: The Wanderers
Televisiereekse 1965: For the People 1965: The Trials of O'Brien 1980: When the Whistle Blows 1981: Gimme a Break!
Televisierolprente 1977: Billy: Portrait of a Street Kid 1978: Deathmoon 1979: Aunt Mary 1981: The Acorn People 1981: The Two Lives of Carol Letner
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu