John Sweet (8 Februarie 1916 – 5 Julie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent A Canterbury Tale (1944).
Filmografie Rolprente 1944: A Canterbury Tale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu