Jerry Supiran (gebore 21 Maart 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Uncommon Valor (1983) en in die televisiereekse Little House on the Prairie (1974) en Small Wonder (1985).

Filmografie Rolprente 1983: Uncommon Valor

Televisiereekse 1974: Little House on the Prairie 1985: Small Wonder

Televisierolprente 1984: Young Hearts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense