Olan Soule (28 Februarie 1909 – 1 Februarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Towering Inferno (1974) en in die televisiereekse Captain Midnight (1954), The Batman/Superman Hour (1968), en Battlestar Galactica (1978).
Filmografie Rolprente 1974: The Towering Inferno
Televisiereekse 1951: Dragnet 1954: Captain Midnight 1958: Wanted: Dead or Alive 1959: One Step Beyond 1960: Stagecoach West 1961: The New Breed 1962: Wide Country 1968: The Batman/Superman Hour 1973: Super Friends 1977: The All-New Super Friends Hour 1978: Battlestar Galactica 1978: Project U.F.O. 1979: The World's Greatest SuperFriends 1980: Super Friends
Televisierolprente 1968: The Night Before Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu