David Spielberg (6 Maart 1939 – 1 Junie 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Christine (1983) en in die televisiereekse The Rockford Files (1974), The American Girls (1978), en Star Trek: The Next Generation (1987).

Filmografie Rolprente 1983: Christine 1985: War and Love 1987: The Stranger

Televisiereekse 1972: Banacek 1973: Bob & Carol & Ted & Alice 1974: The Rockford Files 1976: The Practice 1978: The American Girls 1978: Richie Brockelman, Private Eye 1980: From Here to Eternity 1981: Jessica Novak 1987: Star Trek: The Next Generation

Televisierolprente 1977: The 3,000 Mile Chase 1978: Operating Room 1980: Act of Love 1987: Sworn to Silence 1999: Silent Predators

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2016