Richard Stahl (4 Januarie 1932 – 18 Junie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Terminal Island (1973), Overboard (1987), L.A. Story (1991), en The American President (1995).

Filmografie Rolprente 1972: ¡Qué hacer! 1972: Beware! The Blob 1973: Terminal Island 1987: Overboard 1991: L.A. Story 1995: The American President

Televisiereekse 1971: Funny Face 1979: Struck by Lightning 1979: Turnabout 1980: It's a Living 1981: Love, Sidney 1990: Good Grief

Televisierolprente 1967: Sheriff Who 1976: Father O Father

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu