Michael St. Angel (1916 – 13 Januarie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bride by Mistake (1944), Marine Raiders (1944), The Brighton Strangler (1945), en The French Line (1953).

Filmografie Rolprente 1944: Bride by Mistake 1944: Marine Raiders 1945: The Brighton Strangler 1945: What a Blonde 1951: Million Dollar Pursuit 1953: The French Line

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu