Arthur Space (12 Oktober 1908 – 13 Januarie 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Noise (1944), 20 Million Miles to Earth (1957), Terror at Red Wolf Inn (1972), en The Bat People (1974).

Filmografie Rolprente 1944: The Big Noise 1947: The Invisible Wall 1947: Rustlers of Devil's Canyon 1950: The Vanishing Westerner 1953: Canadian Mounties vs. Atomic Invaders 1955: Panther Girl of the Kongo 1957: 20 Million Miles to Earth 1972: Terror at Red Wolf Inn 1974: The Bat People

Televisiereekse 1955: Crusader 1957: Colt .45 1960: National Velvet

Televisierolprente 1957: Here Comes Tobor 1966: The Claw Monsters 1966: Missile Base at Taniak 1974: Ma and Pa

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu