Douglas Spencer (10 Februarie 1910 – 6 Oktober 1960) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Thing from Another World (1951), Shane (1953), This Island Earth (1955), en The Diary of Anne Frank (1959).

Filmografie Rolprente 1951: The Thing from Another World 1953: Shane 1953: The Glass Wall 1955: This Island Earth 1959: The Diary of Anne Frank

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1960 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu