Die Semitiese taalfamilie is 'n taalgroep, wat die tale Arabies (242 miljoen), Amharies (22 miljoen), Hebreeus (omstreeks 9 miljoen), Tigrinya (omstreeks 6,7 miljoen), Aramees (omstreeks 2,2 miljoen), Maltees en ander omvat. Dit word altesaam deur meer as 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, aan die Horing van Afrika en Malta gepraat.

Eksterne skakels

Kategorie:Taalfamilies