Die jaar 1571 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 71ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 24 Mei – Russies-Krimtataar-oorlog: Die Krim-Tartare onder Dewlet-Girey bereik Moskou, plunder die voorstede en steek die stad aan die brand. Tot 26 Mei brand die stad bykans heeltemal af. Die Russe onder Iwan die Verskriklike slaag eers in die veldslag by Molodi (meer as 'n jaar later) om die Tartare te verslaan. 7 Oktober – Slag van Lepanto: Die vloot van die Heilige Liga verslaan die Turke.

Geboortes 29 September – Caravaggio, Italiaanse kunstenaar († 1610). 27 Desember – Johannes Kepler, wiskundige en sterrekundige († 1630).

Sterftes 13 Februarie – Benvenuto Cellini, Italiaanse goudsmid en beeldhouer (* 1500).

Kategorie:16de eeu Kategorie:1571