Die jaar 1578 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 78ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 21 Februarie – Pous Gregorius XIII stel nog 9 kardinale aan. Een van hulle Fernando de Toledo Oropesa, priester van Toledo weier die aanstelling. 7 Julie – Die Universiteit van Vilnius word in Litaue gestig. 15 Desember – Pous Gregorius XIII stel Gaspar de Quiroga y Vela, aartsbiskop van Toledo, aan as kardinaal.

Geboortes 1 April – William Harvey, 'n Engelse dokter wat bloedsomloop studeer († 1657).

Sterftes

Kategorie:16de eeu