Die jaar 1583 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 12 Desember – Pous Gregorius XIII stel nog 19 nuwe kardinale aan waaronder die latere pouse Pous Innocentius IX, Pous Urbanus VII, Pous Leo XI en Pous Gregorius XIV.

Geboortes 10 April – Hugo de Groot (Grotius), juris († 1645) 24 September – Albrecht von Wallenstein, 'n Boheemse militaris en politikus († 1634)

Sterftes 1 Januarie – François de Belleforest, Franse skrywer, digter, en vertaler van die Renaissance-era (* 1530) 6 Mei – Sagarias Ursinus, Duitse Gerformeerde teoloog en Protestant hervormer (* 1534)

Kategorie:16de eeu