Reid Smith (8 Mei 1949 – 16 Oktober 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Tennessee Stallion (1982) en in die televisiereekse Mork & Mindy (1978), Remington Steele (1982), en Airwolf (1984).

Filmografie Rolprente 1970: Dinah East 1982: Tennessee Stallion 1994: The Killing Jar

Televisiereekse 1973: Chase 1978: Mork & Mindy 1982: Remington Steele 1984: Airwolf

Televisierolprente 1973: Chase

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1949 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu